Levitikus 5:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal die ander voël as ’n brandoffer volgens die voorgeskrewe prosedures offer. Op hierdie wyse sal die priester vir die skuldiges versoening bewerk en sal hulle vergewe word.

Levitikus 5

Levitikus 5:4-15