Levitikus 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal dan sy vinger in die bloed van die sonde-offer steek, dit aan die horings van die brandofferaltaar smeer en die res teen die onderkant van die altaar uitgooi.

Levitikus 4

Levitikus 4:16-33