Levitikus 27:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar mag nie vir die tiende dier onderskeid gemaak word tussen goeie of slegte diere nie. Hulle mag ook nie uitgeruil word nie. As hulle wel omgeruil word, sal albei diere as die Here se eiendom beskou word en kan hulle nie losgekoop word nie.”

Levitikus 27

Levitikus 27:26-34