Levitikus 27:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy die huis wil loskoop, moet jy die waarde soos bepaal deur die priester betaal plus twintig persent. Dan sal die huis weer aan jou behoort.

Levitikus 27

Levitikus 27:10-19