Levitikus 27:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Hy sal die waarde van die dier bepaal en sy beslissing is finaal.

13. As jy die dier wil loskoop, moet jy sy waarde soos deur die priester bepaal, plus twintig persent betaal.

14. “As jy ’n huis aan die Here wil wy, moet die priester kom om die waarde van die huis te bepaal. Die priester se beslissing sal finaal wees.

Levitikus 27