Levitikus 26:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer die land so verlate lê gedurende die jare van julle ballingskap in die land van julle vyandskap, sal dit sy verlore Sabbatsjare inhaal. Dan sal die land uiteindelik kan rus en sy Sabbatte geniet.

Levitikus 26

Levitikus 26:25-37