Levitikus 26:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal julle heidense heiligdomme vernietig en julle wierookaltare afbreek. Ek sal julle lyke laat ophoop langs julle lewelose afgode. Ek sal julle verafsku.

Levitikus 26

Levitikus 26:25-38