Levitikus 26:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal wilde diere op julle loslaat wat julle kinders sal vang en julle beestroppe sal vernietig. Julle getalle sal so afneem dat julle paaie verlate is.

Levitikus 26

Levitikus 26:20-29