Levitikus 26:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal julle hardkoppige trotsheid breek deur die reën weg te hou: die lug bokant julle sal soos yster wees en die grond onder julle soos brons.

Levitikus 26

Levitikus 26:11-24