Levitikus 26:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

sal Ek die volgende met julle laat gebeur: Ek sal paniek onder julle saai. Julle sal aan siektes en koors ly, siektes wat julle blind sal maak en julle lewe laat wegkwyn. Julle sal tevergeefs graan plant, want julle vyande sal dit opeet.

Levitikus 26

Levitikus 26:8-26