Levitikus 25:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle, julle slawe en slavinne en enige vreemdelinge wat tussen julle woon, mag egter van die produkte eet wat natuurlik groei gedurende die Sabbatsjaar.

Levitikus 25

Levitikus 25:2-11