Levitikus 25:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer enigeen van julle mede-Israeliete in armoede verval en van jou afhanklik raak, sorg vir hulle soos wat julle vir ’n vreemdeling sou sorg en laat hulle toe om by julle te bly.

Levitikus 25

Levitikus 25:27-37