Levitikus 25:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enige eiendom wat deur die Leviete teruggekoop kan word – dit wil sê alle huise in Levitiese stede – moet aan hulle terugbesorg word in die Jubeljaar. Die Levitiese stede is tog die enigste eiendom wat hulle in Israel mag besit.

Levitikus 25

Levitikus 25:31-42