Levitikus 25:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Onthou dat die land nooit op ’n permanente basis verkoop mag word nie, want eintlik behoort die land aan My. Julle is eintlik net vreemdelinge en huurders wat by My bly.”

Levitikus 25

Levitikus 25:19-25