Levitikus 25:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gee hierdie instruksies vir die Israeliete: Wanneer julle die land binnetrek wat Ek as ’n erfdeel vir julle gee, moet die land self elke sewe jaar ’n Sabbat vir die Here hou.

Levitikus 25

Levitikus 25:1-9