Levitikus 25:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe groter die aantal jare voor die hersteljaar, hoe hoër die prys. Hoe minder die aantal jare, hoe laer die prys. Die verkoper van die grond verkoop mos eintlik ’n sekere aantal oeste.

Levitikus 25

Levitikus 25:14-21