Levitikus 24:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Moses al hierdie instruksies vir die Israeliete gegee het, het hulle die godslasteraar uit die kamp gevat en hom gestenig, net soos die Here vir Moses beveel het.

Levitikus 24

Levitikus 24:18-23