Levitikus 24:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy wat die Naam van die Here lasterlik gebruik, moet deur die hele gemeenskap van Israel gestenig word. Enige Israeliet of vreemdeling wat die Naam van die Here lasterlik gebruik, moet doodgemaak word.

Levitikus 24

Levitikus 24:14-20