Levitikus 23:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet hierdie fees van sewe dae vir die Here elke jaar vier. Dit is ’n permanente reëling vir julle en moet ook deur toekomstige geslagte nagekom word.

Levitikus 23

Levitikus 23:36-44