Levitikus 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

om die volgende instruksies vir die Israeliete te gee: “Wanneer julle in die land bly wat Ek aan julle gee, en julle samel die eerste oes in, bring vir die priester die eerste gerf van die graanoes.

Levitikus 23

Levitikus 23:7-11