Moenie my heilige Naam ontheilig nie. Die volk Israel moet My as die Heilige erken. Dit is Ek, die Here, wat julle heilig maak.