Levitikus 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Herinner hulle daaraan dat nie een van hulle afstammelinge die offer wat die Israeliete aan My opgedra het, mag bring terwyl hulle self onrein is nie. So ’n persoon mag nooit weer in my teenwoordigheid diens doen nie. Ek is die Here.

Levitikus 22

Levitikus 22:1-9