Levitikus 22:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer ’n bul of ’n skaapram of bokram gebore word, moet dit sewe dae lank by sy ma bly. Vanaf die agtste dag is dit aanvaarbaar as ’n vuuroffer vir die Here.

Levitikus 22

Levitikus 22:26-33