Levitikus 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy mag nie die heiligdom van sy God ontheilig deur dit te verlaat om ’n begrafnis by te woon nie. Hy is immers deur die salfolie van sy God heilig gemaak. Ek is die Here.

Levitikus 21

Levitikus 21:7-16