Levitikus 21:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die hoëpriester, oor wie se kop salfolie uitgegiet is en wat georden is om spesiale priesterklere te dra, mag nooit sy hare laat los hang of sy klere skeur om te rou nie.

Levitikus 21

Levitikus 21:1-16