Levitikus 21:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir die priesters om hulleself nie onrein te maak deur aan die lyk van ’n familielid te raak nie,

2. behalwe in die geval van ’n naby familielid – ma of pa, seun of dogter, broer

3. of ongetroude suster wat afhanklik was omdat hy of sy geen man gehad het nie.

Levitikus 21