Levitikus 20:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom moet julle tussen rein en onrein diere, en tussen rein en onrein voëls onderskei. Julle moet julleself nie onrein maak deur ’n dier of voël of iets wat op die aarde kruip te eet wat Ek verbied het nie.

Levitikus 20

Levitikus 20:16-26