Levitikus 20:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n man trou met sy broer se vrou, is dit ’n onrein daad. Hy het sy broer oneer aangedoen en die skuldige paar sal kinderloos bly.

Levitikus 20

Levitikus 20:20-26