Levitikus 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n man seksuele gemeenskap het met ’n vrou tydens haar menstruasie, moet beide verwyder word uit die gemeenskap. Hy het die bron van haar bloedvloeiing openbaar en sy het hom toegelaat om dit te doen.

Levitikus 20

Levitikus 20:12-27