Levitikus 20:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n man gemeenskap het met sy skoondogter, moet albei doodgemaak word. Wat hulle gedoen het, is heeltemal verkeerd en hulle is skuldig aan ’n baie ernstige oortreding.

Levitikus 20

Levitikus 20:7-16