Levitikus 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters sal ’n deel van die geroosterde graankorrels met die olyfolie en wierook neem as verteenwoordiging van die res en dit as ’n vuuroffer vir die Here verbrand.”

Levitikus 2

Levitikus 2:13-16