Levitikus 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gooi sout op al jou graanoffers. Dit sal aan God se verbond herinner. Moet nooit vergeet om sout by jou graanoffers te gooi nie.

Levitikus 2

Levitikus 2:8-14