Levitikus 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy dit eet op die derde dag, is jy verantwoordelik vir die sonde van verontreiniging van wat heilig vir die Here is en moet jy uit die gemeenskap verwyder word.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-9