Levitikus 19:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet dit eet op dieselfde dag waarop dit geoffer is, of op die laatste die volgende dag. Enigiets wat oorbly tot op die derde dag moet verbrand word.

Levitikus 19

Levitikus 19:5-13