Levitikus 19:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet soos enigiemand anders behandel word en jy moet hulle liefhê soos jouself. Onthou dat julle ook vreemdelinge in Egipte was. Ek, die Here, is julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:28-37