Levitikus 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van julle moet respek hê vir julle ma en pa. Julle moet ook my Sabbatdae van rus nakom, want Ek, die Here, is julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-11