Levitikus 19:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie haat teen enigeen van jou familielede in jou hart vertroetel nie. Wees reguit en wys jou buurman op sy oortreding sodat jy nie ook skuldig is aan wat hy verkeerd doen nie.

Levitikus 19

Levitikus 19:16-26