Levitikus 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dieselfde geld vir die druiwe-oes. Moenie elke moontlike druiwetros afoes nie en moet ook nie druiwekorrels wat op die grond geval het, optel nie. Laat dit daar vir die armes en die vreemdelinge wat tussen julle woon, want Ek, die Here, is julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:1-16