Levitikus 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Man mag homself nie onrein maak deur geslagsgemeenskap met ’n dier te hê nie. ’n Vrou mag haar ook nie aanbied om met ’n manlike dier geslagsgemeenskap te hê nie. Dit is ’n verskriklike ding.

Levitikus 18

Levitikus 18:20-26