Levitikus 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die lewe van enige dier is in sy bloed. Ek het vir julle die bloed gegee om daarmee versoening te doen vir julle sondes. Bloed verteenwoordig lewe en dit bring versoening.

Levitikus 17

Levitikus 17:10-14