Levitikus 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy homself van kop tot toon gewas het, moet hy sy linnekleed bo-oor die ander klere teen sy lyf aantrek. Hy moet die linnegordel om sy middel bind en ’n linnetulband op sy kop sit. Dit is sy heilige klere.

Levitikus 16

Levitikus 16:1-10