Levitikus 16:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal ’n Sabbatdag van totale rus wees en julle sal die dag deurbring deur te vas. Dit is ’n permanente wet vir julle.

Levitikus 16

Levitikus 16:29-34