Levitikus 16:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die man wat gekies is om die bok as sondebok na die woestyn te vat, moet sy klere was en homself in water bad. Dan mag hy terugkeer na die kamp toe.

Levitikus 16

Levitikus 16:19-34