Levitikus 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer Aäron die tent van ontmoeting binnegaan, moet hy al die linneklere uittrek wat hy aangehad het toe hy in die Allerheiligste plek ingegaan het. Hy moet die klere daar laat.

Levitikus 16

Levitikus 16:13-27