Levitikus 16:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal Aäron uitgaan om versoening te doen vir die altaar wat in die teenwoordigheid van die Here staan deur van die bloed van die bul en die bok aan elk van die altaar se horings te smeer.

Levitikus 16

Levitikus 16:8-24