Levitikus 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester sal ook van die dooie voël se bloed vat en sewe keer sprinkel oor die persoon wat gereinig moet word. Die priester sal dan die persoon rein verklaar. Aan die einde van die seremonie sal die priester die lewende voël vrylaat sodat dit in die oop veld kan wegvlieg.

Levitikus 14

Levitikus 14:2-10