Levitikus 14:54-57 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

54. “Dit is die instruksies wat geld vir die verskillende soorte aansteeklike velsiektes en aansteeklike skimmel en swamme,

55. of dit nou vir klere, ’n huis,

56. ’n geswelde deel van die vel, ’n uitslag of ’n seer op die vel is.

57. Hierdie instruksies moet gevolg word in geval van enige aansteeklike velsiekte of besmetlike skimmel om te bepaal wanneer iets rein of onrein is.”

Levitikus 14