Levitikus 14:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet afgebreek word en al die stene, houtwerk en pleister moet buitentoe gevat word na ’n plek wat as ’n onrein gebied aangedui is.

Levitikus 14

Levitikus 14:37-54