Levitikus 14:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal die priester die rammetjie slag as ’n skuldoffer. Hy sal van die bloed op die persoon se regteroorlel, die regterduim en regtergroottoon smeer.

Levitikus 14

Levitikus 14:24-35