Levitikus 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die persoon wat gereinig is, moet ook twee tortelduiwe of twee jong duiwe bring, wat hy ook al kan bekostig. Een paar moet as ’n sonde-offer en die ander paar as ’n hele brandoffer gebruik word.

Levitikus 14

Levitikus 14:20-24